Onderwys voorsiening vir buitengewone leerlinge in ’n stelsel van gedifferensieerde onderwys
Uniekheid as wesenskenmerk van die mens word in die ongelykheid in persoonlikheidseienskappe tussen leerlinge weerspieël. Bcpaalde grade in hierdie ongelykheid word as buitengewoon getipeer. Onderwysvoorsiening vir hierdie buitengewone leerlinge word kortliks in die artikel bespreek. Eerstens word e...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1978
|
| In: |
Koers
Year: 1978, Volume: 43, Issue: 2, Pages: 113-128 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Uniekheid as wesenskenmerk van die mens word in die ongelykheid in persoonlikheidseienskappe tussen leerlinge weerspieël. Bcpaalde grade in hierdie ongelykheid word as buitengewoon getipeer. Onderwysvoorsiening vir hierdie buitengewone leerlinge word kortliks in die artikel bespreek. Eerstens word enkele kriteria in die tipering van buitengewoonheid, naamlik intelligensiekwosiënt, skoolprestasie, fisieke en psigiese toestánd aangestip. In die aanduiding van enkele vorme van buitengewoonheid word veral klem gelê op die minderbegaafde en begaafde leerlinge, waarvoor in die gewone skool op gedifferensieerde wyses voorsiening gemaak moet word. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v43i2.1156 |