H.J.J. Bingle en die stryd om Christelike opvoeding en onderwys

Dis vir my nie maklik om oor prof. dr. H.J.J. Bingle te skrywe nie omdat dit so moeilik gaan om afstand te verkry: ons was lewenslank te na aan mekaar. Hierdie verband strek van ons kinderdae af, daar in 1921 se koers, in die legendariese Karoodorpie, Venterstad. Toe ons paaie teen die einde van 192...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Schutte, B. C. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1978
In: Koers
Year: 1978, Volume: 43, Issue: 2, Pages: 102-105
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Dis vir my nie maklik om oor prof. dr. H.J.J. Bingle te skrywe nie omdat dit so moeilik gaan om afstand te verkry: ons was lewenslank te na aan mekaar. Hierdie verband strek van ons kinderdae af, daar in 1921 se koers, in die legendariese Karoodorpie, Venterstad. Toe ons paaie teen die einde van 1923 uiteengegaan het met die vaderlose gesin se vertrek na Steynsburg, was daar die hereniging in 1928 toe ons albei studente aan die PUK was, hy in die geesteswetenskappe en ek in die natuurwetenskappe. In 1931 het ons toe weer saam aan die voete van ons leermeester, J. Chris Coetzee, gesit. Daar het ons opvoedkundige vorming gestalte begin aanneem en dit het tot by sy aftrede in 1977 geduur en is sekerlik nooit afgesluit nie.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v43i2.1150