Geestigheid en A.G. Visser

Dit is ’n bekende verskynsel in die literatuur dat verskillende tye verskillende menings oor ’n digter se werk kan he. Hiervoor bestaan daar baie redes. Dit beteken dat ’n digter se werk ’n boeiendheid besit wat eers later, miskien lank na die digter se dood, duideliker word. By Visser het daar ’n h...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Schutte, H. J. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1978
In: Koers
Year: 1978, Volume: 43, Issue: 4, Pages: 363-376
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Dit is ’n bekende verskynsel in die literatuur dat verskillende tye verskillende menings oor ’n digter se werk kan he. Hiervoor bestaan daar baie redes. Dit beteken dat ’n digter se werk ’n boeiendheid besit wat eers later, miskien lank na die digter se dood, duideliker word. By Visser het daar ’n herwaardering ingetree ten opsigte van onder meer sy geestigheid. Hiervoor is daar ’n verskeidenheid redes, wat ek hieronder sal aansny. Dit gaan terug na een oorkoepelende rede wat teweeggebring het dat Visser se geestigheid in die soeklig staan. En dit het te doen met die veranderde werklikheidsbelewing in die modeme tyd, wat die plek en waarde van geestigheid raak. Hierop sal ek ingaan. Tot op hede is daar twee duidelik onderskeibare benaderings van Visser se geestigheid.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v43i4.1171