Sosiale etiek en H.G. Stoker se Stryd om die ordes*

Stoker het geen sosiale etiek in sy Die stryd om die ordes van 1942 geskryf nie. Dit is ’n werk oor die samelewingsfilosofie. In twee opsigte het dit wel betekenis vir ’n sosiale etiek. Eerstens bied Stoker se metode van aanpak, asook die doel van die boek pragtige groeipunte vir ’n sosiale etiek. T...

Description complète

Enregistré dans:  
Détails bibliographiques
Auteur principal: Plessis, P. G. W. du (Auteur)
Type de support: Électronique Article
Langue:Langue indéterminée
Vérifier la disponibilité: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Publié: 1978
Dans: Koers
Année: 1978, Volume: 43, Numéro: 4, Pages: 351-362
Accès en ligne: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Résumé:Stoker het geen sosiale etiek in sy Die stryd om die ordes van 1942 geskryf nie. Dit is ’n werk oor die samelewingsfilosofie. In twee opsigte het dit wel betekenis vir ’n sosiale etiek. Eerstens bied Stoker se metode van aanpak, asook die doel van die boek pragtige groeipunte vir ’n sosiale etiek. Tweedens bied Stoker se filosofie van die mens en die samelewing implisiete en soms eksplisiete konsekwensies en vingerwysings na ’n sosiale etiek.
ISSN:2304-8557
Contient:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v43i4.1169