Sosiale etiek en H.G. Stoker se Stryd om die ordes*

Stoker het geen sosiale etiek in sy Die stryd om die ordes van 1942 geskryf nie. Dit is ’n werk oor die samelewingsfilosofie. In twee opsigte het dit wel betekenis vir ’n sosiale etiek. Eerstens bied Stoker se metode van aanpak, asook die doel van die boek pragtige groeipunte vir ’n sosiale etiek. T...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Plessis, P. G. W. du (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Journals Online & Print:
Drawer...
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1978
In: Koers
Year: 1978, Volume: 43, Issue: 4, Pages: 351-362
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Stoker het geen sosiale etiek in sy Die stryd om die ordes van 1942 geskryf nie. Dit is ’n werk oor die samelewingsfilosofie. In twee opsigte het dit wel betekenis vir ’n sosiale etiek. Eerstens bied Stoker se metode van aanpak, asook die doel van die boek pragtige groeipunte vir ’n sosiale etiek. Tweedens bied Stoker se filosofie van die mens en die samelewing implisiete en soms eksplisiete konsekwensies en vingerwysings na ’n sosiale etiek.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v43i4.1169