Aborsie: ’n Juridiese, etiese en regsetiese vraagstuk

In die geledere van skokkende en onetiese dade in die menslike samelewing, beklee aborsie ’n besondere plek. Vir wetenskaplike doeleindes kan aborsie oor die algemeen gedefinieer word as die skeiding van of afdrywing uit die moederlyf van die „produk” van konsepsie, synde ’n fetus (Geldenhuys, 1974:...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Authors: Barnard, T. A. (Author) ; Plessis, L. M. du (Author) ; Kempff, G. (Author) ; Oosthuizen, G. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1978
In: Koers
Year: 1978, Volume: 43, Issue: 4, Pages: 330-350
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:In die geledere van skokkende en onetiese dade in die menslike samelewing, beklee aborsie ’n besondere plek. Vir wetenskaplike doeleindes kan aborsie oor die algemeen gedefinieer word as die skeiding van of afdrywing uit die moederlyf van die „produk” van konsepsie, synde ’n fetus (Geldenhuys, 1974:11; O’Donovan 1975:2). ’n Verdere element van die definisie, wat die blote afdrywing van die vrug gewoonlik kwalifiseer, is dat die fetus, met betrekking tot nageboortelike lewe gesproke, nie lewensvatbaar moes gewees het nie. Met die byvoeging van hierdie element tot die eie definisie word tans egter vertoef ten einde eers die belangrike vraag wanneer lewe ontstaan, te beantwoord.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v43i4.1167