Die Bybel en literatuurkritiek

Die doel van hierdie poging is om die implikasies van die erkenning van Skrifgesag oor literatuurkritiek na te gaan. Dit is dus afgestem op die kritiek, hoewel nie oor die kritiek gepraat kan word sonder om ook na die literatuur as sodanig te kyk nie. Die Bybel word hier benader as Woord van God, me...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Steenberg, D. H. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1979
In: Koers
Year: 1979, Volume: 44, Issue: 1, Pages: 70-84
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die doel van hierdie poging is om die implikasies van die erkenning van Skrifgesag oor literatuurkritiek na te gaan. Dit is dus afgestem op die kritiek, hoewel nie oor die kritiek gepraat kan word sonder om ook na die literatuur as sodanig te kyk nie. Die Bybel word hier benader as Woord van God, met ander woorde in hierdie konteks as grondmotief vir die handele en denke van gelowiges, en nie as Woord van God wat ook woord-van-die-mens geword het in soverre dit mensetaal geword het nie.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v44i1.1100