Onreg, nasionalisme en politieke taakstelling

Onregte teen kultuurgroepe kan as een van die belangrikste oorsake van nasionalisme by sulke groepe beskou word. Die geldigheid van hierdie beskouing het deels geblyk toe ’n politikus oor die afwesigheid van nasionalisme by Engelssprekende Suid-Afrikaners gepraat het. Volgens hom is die eerste oorsa...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Cronjé, C. P. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1979
In: Koers
Year: 1979, Volume: 44, Issue: 5, Pages: 328-338
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Onregte teen kultuurgroepe kan as een van die belangrikste oorsake van nasionalisme by sulke groepe beskou word. Die geldigheid van hierdie beskouing het deels geblyk toe ’n politikus oor die afwesigheid van nasionalisme by Engelssprekende Suid-Afrikaners gepraat het. Volgens hom is die eerste oorsaak van die gebrek die afwesigheid van onreg teenoor die deel van die Suid-Afrikaanse bevolking. Hy stel dit só: „lf the English-speaking South African has never developed a nationalism, it is reasonable to ask why... The first reason is because English-speaking people has never, ever, felt themselves oppressed, or if they have, then it has been for a relatively short time, without a tradition of oppression” (McIntosh, 1978:7).
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v44i5.1129