Die vrye markstelsel as ekonomiese stelsel

Oor hierdie saak is reeds uiteenlopende standpunte ingeneem. Die verskyning van die Wiehahn- en Riekertverslae op die arbeidsterrein, die De Kockverslag oor ons wisselkoersbeleid en die gedagte van ’n konstellasie van Suider Afrikaanse state het hierdie saak weer opnuut na vore gebring. Die rede daa...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Boshoff, C. H. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1979
In: Koers
Year: 1979, Volume: 44, Issue: 5, Pages: 314-327
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Oor hierdie saak is reeds uiteenlopende standpunte ingeneem. Die verskyning van die Wiehahn- en Riekertverslae op die arbeidsterrein, die De Kockverslag oor ons wisselkoersbeleid en die gedagte van ’n konstellasie van Suider Afrikaanse state het hierdie saak weer opnuut na vore gebring. Die rede daarvoor is dat al hierdie sake uitgaan van die uitbouing van die vrye markstelsel ter oplossing van ons ontwikkelingsprobleme. Van belang is die feit dat die vrye markstelsel hier tersprake is, en nie die kapitalisme nie. Dit is dus nodig dat ons onsself opnuut weer afvra wat hierdie stelsel presies is en wat dit beoog.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v44i5.1127