Pastoraat met betrekking tot kerklike bydraes
In mindere of meerdere mate is finansies in elke gemeente ’n probleem. Weinig gemeentes het genoeg geld vir die taak na binne en buite (bv. evan- gelisasie en sending) wat die Here aan sy kerk opgedra het. Daar is ook die lidmate wat op die ander se rug ry en nie hulle voile deel bydra nie. As dit b...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1980
|
| In: |
Koers
Year: 1980, Volume: 45, Issue: 1, Pages: 71-80 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | In mindere of meerdere mate is finansies in elke gemeente ’n probleem. Weinig gemeentes het genoeg geld vir die taak na binne en buite (bv. evan- gelisasie en sending) wat die Here aan sy kerk opgedra het. Daar is ook die lidmate wat op die ander se rug ry en nie hulle voile deel bydra nie. As dit bloot ’n finansiële saak in terme van die balansstaat van ’n handelsondeme- ming was, kan daar gemaklik met die totale eindresultaat van ’n inkomste- en-uitgawerekening wat klop, volstaan word, sonder dat die kerkraad enige verdere pastorale opdrag het om uit te voer. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v45i1.1141 |