Die beklemtoning van die geslagte of geslagslyste in Genesis

Julius Wellhausen het reeds die belangrikheid van die geslagte of geslagslyste (toledot) besef en het in sy onderskeiding van die verskillende bronne tole­ dot as een van die karakteristieke woorde van die P-dokument beskou. P het dit later toegevoeg om die inhoud van die uit bronne saamgestelde Pen...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Lion-Cachet, F. N. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1980
In: Koers
Year: 1980, Volume: 45, Issue: 1, Pages: 54-62
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Julius Wellhausen het reeds die belangrikheid van die geslagte of geslagslyste (toledot) besef en het in sy onderskeiding van die verskillende bronne tole­ dot as een van die karakteristieke woorde van die P-dokument beskou. P het dit later toegevoeg om die inhoud van die uit bronne saamgestelde Pen- tateug en in die besonder Genesis skematies te konstrueer. Die toledot-ioT- mule kom dan normaalweg aan die begin van sekere P-stukke voor. Die uit- sondering is Gen. 1:4a, waar dit die slotsin van ’n P-stuk vorm. As motive- ring vir hierdie afwyking is later verskeie oplossings aan die hand gedoen, bv. aat so ’n formule nie by die forse inleiding soos in Gen.l: 1 gevind tuishoort me. Die verbinding van toledot met die P-stukke is van verskillende kante bevraagteken (o.a. Eerdmans, Lohr, Volz, Smend, Eichrodt ens. — cf. Hul­ ling, 1964:216-26). Nadat Kulling (ibid., p. 217) ’n deeglike studie in dié verband ondemeem het, het hy afdoende bewys dat die to/edoi-formules nie aan die P-stukke verbind mag word nie, en dit was daarom ook nie die mer- kers wat ’n latere hand gebruik het om die boek Genesis te konstrueer nie. Hiermee het die belangrikheid van die toledot-formules nie afgeneem nie.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v45i1.1138