Augustinus se de civitate dei in historiese perspektief

Op 24 Augustus in die jaar 410 n.C. het daar iets plaasgevind wat nie alleen in die destydse wêreld ’n verskriklike, skokkende gebeurtenis was nie maar ook vir die Christendom, en met name die kerk, onberekenbare gevolge ge- had het: Die magtige Rome het geval! Op daardie dag het die Gote met hulle...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Assonville, V. E. d' (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1980
In: Koers
Year: 1980, Volume: 45, Issue: 1, Pages: 42-53
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Op 24 Augustus in die jaar 410 n.C. het daar iets plaasgevind wat nie alleen in die destydse wêreld ’n verskriklike, skokkende gebeurtenis was nie maar ook vir die Christendom, en met name die kerk, onberekenbare gevolge ge- had het: Die magtige Rome het geval! Op daardie dag het die Gote met hulle koning Alarik die eertyds gevierde hoofstad van die hoog geroemde Romeinse Ryk ingeneem en dit m et hulle hordes geplunder. Na twaalf eeue om presies te wees: 1 163 jaar na sy stigting — het Rome ondergegaan.1 En daarmee het ’n mite van twaalf eeue ondergegaan.2 Daarmee het ’n eeue- oue heidense staatsfilosofie ook ineengestort. Maar, meer nog, met die val van Rome in die begin van die vyfde eeu het die gangbare beskouing van die kerk dramaties, heeltemal ingetuimel.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v45i1.1137