Leipoldt in 1980*)
Oor Leipoldt se veelsydigheid hoef daar nie veel gésê te word nie. Hy was digter, dramaturg, romanskrywer, joemalis, geneesheer, kos- en wynkenner, filantroop, wêreldburger, maar bly tog vir ons in die eerste plek digter. Ons beeld van Leipoldt so oeuvre kan verander - daar is vanjaar al twee “nuwe”...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1980
|
| In: |
Koers
Year: 1980, Volume: 45, Issue: 2, Pages: 143-157 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Oor Leipoldt se veelsydigheid hoef daar nie veel gésê te word nie. Hy was digter, dramaturg, romanskrywer, joemalis, geneesheer, kos- en wynkenner, filantroop, wêreldburger, maar bly tog vir ons in die eerste plek digter. Ons beeld van Leipoldt so oeuvre kan verander - daar is vanjaar al twee “nuwe” werke van hom ontdek - maar as daar iets van Leipoldt behoue sal bly, sal dit eerder sy poësie as sy drama, prosa, joemalistieke werk of kookboeke wees; so lyk dit altans op die oomblik. Daarom beperk ek my to t sy poësie en sal ek nie probeer om u totaalbeeld van sy ryk maar erg ongelyke oeuvre te gee nie. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v45i2.1153 |