Evangelie*)

Min dinge is so gevaarlik as geestelike inteelt, as mens gedurig net met soort- en vakgenote omgaan. Dit is juis die unieke verryking van universiteitstudentwees: dat mens met kollegas uit alle studierigtings te doen kry. En in hierdie lig sien ek onder meer ook die Interfakultêre Lesings: Dit is ’n...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Walt, T. van der (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1980
In: Koers
Year: 1980, Volume: 45, Issue: 2, Pages: 81-92
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Min dinge is so gevaarlik as geestelike inteelt, as mens gedurig net met soort- en vakgenote omgaan. Dit is juis die unieke verryking van universiteitstudentwees: dat mens met kollegas uit alle studierigtings te doen kry. En in hierdie lig sien ek onder meer ook die Interfakultêre Lesings: Dit is ’n geleentheid om ’n slag saam as universiteitsgesin te praat oor iets anders as wat normaalweg in ’n mens se vakge- bied val. Iemand moet in sy vakgebied bly; en die slagoffer is ongelukkig die spre- ker. Maar hy behoort so te praat dat álle studente uit álle fakulteite álles kan ver- staan - en daarom moet u nie vanoggend van my ’n danige geleerde en vaktegniese betoog verwag nie. Ek vertrou wel dat wat ek in eenvoudige taal aan u gaan probeer stel, stewig op akademiese pote staan - my kombuiswerk het ek vir die kombuis gelaat.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v45i2.1147