L. J. du Plessis — ’n kort lewenskets

Lodewicus Johannes du Plessis is op 10 Februarie 1897 te Burgersdorp gebore, waar sy vader hoogleraar aan die Literariesc Afdeling van die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk was. Nadat hy aan die Vrye Christelike Skool van Burgersdorp en die openbare skool van Reddersburg skoolopleiding ont...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Potgieter, P. J. J. S. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1981
In: Koers
Year: 1981, Volume: 46, Issue: 1, Pages: 3-7
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Lodewicus Johannes du Plessis is op 10 Februarie 1897 te Burgersdorp gebore, waar sy vader hoogleraar aan die Literariesc Afdeling van die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk was. Nadat hy aan die Vrye Christelike Skool van Burgersdorp en die openbare skool van Reddersburg skoolopleiding ontvang het, het hy in 1912 op Potchefstroom in die Matrikulasie-eksamen geslaag, waarheen die Teologiese Skool intussen verhuis het. In die B A -eksamen het hy in 1916 geslaag, en hy verwerf die honneursgraad in klassieke Tale die volgende jaar aan die Transvaalse Universiteitskollege. Aan die begin van 1918 is hy aangestel as lektor in die Klassieke aan die Literariese Departem ent van die Teologiese Skool - alles dus op besonder jeugdige leeftyd.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v46i1.1080