Lewens- en wêreldbeskouing in die tagtigerjare

Jare lank was "lewens- en wêreldbeskouing" in geleerde kringe 'n verstote stiefkind, en onder druk van veral die Logiese Positivisme is hoogstens 'n "wetenskaplike wêreldbeskouing" nog oorweging werd geag. Dit geld ook van prakties al die wisselterme vir lewens- en wêre...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Merwe, Nicolaas T. van der 1932-2004 (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1985
In: Koers
Year: 1985, Volume: 50, Issue: 4, Pages: 272-280
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Jare lank was "lewens- en wêreldbeskouing" in geleerde kringe 'n verstote stiefkind, en onder druk van veral die Logiese Positivisme is hoogstens 'n "wetenskaplike wêreldbeskouing" nog oorweging werd geag. Dit geld ook van prakties al die wisselterme vir lewens- en wêreldbeskouing - en die alternatiewe in verskillende tale - selfs vir "wêreldbeelde", want is ook dit nie te spekulatief, generaliserend en religiegebonde vir die smaak van die moderne gesekulariseerde Weste en in elk geval met 'n tikkie Romantiek omstraal nie? Moet dit nie maar liewer om verleentheid te voorkom in 'n bergkassie van die Etiek buite sig gehou word nie?
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v50i4.1055