Lewens- en wêreldbeskouing in die tagtigerjare
Jare lank was "lewens- en wêreldbeskouing" in geleerde kringe 'n verstote stiefkind, en onder druk van veral die Logiese Positivisme is hoogstens 'n "wetenskaplike wêreldbeskouing" nog oorweging werd geag. Dit geld ook van prakties al die wisselterme vir lewens- en wêre...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1985
|
| In: |
Koers
Year: 1985, Volume: 50, Issue: 4, Pages: 272-280 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Jare lank was "lewens- en wêreldbeskouing" in geleerde kringe 'n verstote stiefkind, en onder druk van veral die Logiese Positivisme is hoogstens 'n "wetenskaplike wêreldbeskouing" nog oorweging werd geag. Dit geld ook van prakties al die wisselterme vir lewens- en wêreldbeskouing - en die alternatiewe in verskillende tale - selfs vir "wêreldbeelde", want is ook dit nie te spekulatief, generaliserend en religiegebonde vir die smaak van die moderne gesekulariseerde Weste en in elk geval met 'n tikkie Romantiek omstraal nie? Moet dit nie maar liewer om verleentheid te voorkom in 'n bergkassie van die Etiek buite sig gehou word nie? |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v50i4.1055 |