Poetry and ethos: toward an ontic understanding
Die artikel poneer 'n geintegreerde strukturele sisteem waarvolgens die leser poësie normatief kan ontleed en evaiueer. Hoe weI die religieus gefundeerde fiiosofiese basis rigting gewend op tree, beperk dit die subjektiewe benadering van die leser geensins nie. Aangesien die skrywer van mening...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | English |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1988
|
| In: |
Koers
Year: 1988, Volume: 53, Issue: 2, Pages: 157-174 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Die artikel poneer 'n geintegreerde strukturele sisteem waarvolgens die leser poësie normatief kan ontleed en evaiueer. Hoe weI die religieus gefundeerde fiiosofiese basis rigting gewend op tree, beperk dit die subjektiewe benadering van die leser geensins nie. Aangesien die skrywer van mening is dat die kunsproduk die totale religieuse standpunt van die digter weergee, word dit hier bewys dat dit dus ook moontlik is om die geobjektiveerde etos in die gedig deur middel van die strukturele metode te kan identifiseer en analiseer. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v53i2.872 |