States of emergency

Noodtoestand. Nood toestand word deesdae as so alle daags en gemeenplasig beskou dat daar nie werklik sprake van diepgaande gesprekvoering en besinning oor die bestaan, inhoud en voortsetting daarvan is nie. Hierdie artik el beoog om 'n oorsig oor die afgelope vier jaar van noodtoestand in Suid...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Authors: Plessis, W. du (Author) ; Olivier, N. J. J. (Author)
Format: Electronic Article
Language:English
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1989
In: Koers
Year: 1989, Volume: 54, Issue: 2, Pages: 226-239
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Noodtoestand. Nood toestand word deesdae as so alle daags en gemeenplasig beskou dat daar nie werklik sprake van diepgaande gesprekvoering en besinning oor die bestaan, inhoud en voortsetting daarvan is nie. Hierdie artik el beoog om 'n oorsig oor die afgelope vier jaar van noodtoestand in Suid -Afrik a te gee. Aanvanklik in 1985 is daar slegs 'n gedeeltelike noodtoestand afgekondig wat later opgehef is. ’ n Algemene noodtoestand is in Junie 1986 afgekondig sedertdien is dit jaarliks in in 1987 en 1988 herafgeko ndig. Die beperkings op individuelevryheid , pers vryheid en die normale regsgang is met elke verdere noodtoestand uitgebrei. Die gevolg hiervan is dat daar slegs by hoë uitsondering 'n beroep op die howe gedoen kan word om ondersoek na die geldigheid van nood toestand maatreëls en verbandhoudende owerheidsoptredes in te stel.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v54i2.825