Race discrimination in South Africa: An overview

In hierdie oorsigartikel word die vernaamste verskyningsvorme van rasbepaalde diskriminasie (apartheid) bondig teen die raamwerk van die gelykheidsbeginsel bespreek. Die beginsel (soms ook bekend as die diskriminasieverbod) is in S uid-Afrika van besondere belang gesien die historiese en huidige bek...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Olivier, N. J. J. (Author)
Format: Electronic Article
Language:English
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1989
In: Koers
Year: 1989, Volume: 54, Issue: 3, Pages: 303-318
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:In hierdie oorsigartikel word die vernaamste verskyningsvorme van rasbepaalde diskriminasie (apartheid) bondig teen die raamwerk van die gelykheidsbeginsel bespreek. Die beginsel (soms ook bekend as die diskriminasieverbod) is in S uid-Afrika van besondere belang gesien die historiese en huidige beklemtoning van ras as primére ordeningskriterium in die Suid-Afrikaanse reg. Die werkwyse wat gevolg word, is om na 'n uiteensetting van die gelykheidsbeginsel in 'n aantal internasionale verdrae, die Gereformeerde Ekumeniese Sinode se Testimony on human rights en die voorgestelde menseregteakte van die Suid-Afrikaanse Regskommissie, n bondige oorsig van 'n aantal verskyningsvorm e van statutére apartheid te gee. Ten slotte word gekonkludeer dat 'n behoorlike en diepgaande proses om die wetgewing en verbandhoudende administratiewe praktyk te herroep, n conditio sine qua non v ir die erkenning en afdwinging van die gelykheidsbeginsel is.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v54i3.836