The upholding of human rights by the courts during states of Emergency*
Die onafhanklikheid van die regbank met betrekking tot die toepassing van die fundamentele prosessuele menseregte in Suid -Afrika vorm die onderwerp van hierdie oorsigartikel. Die raamwerk waarteen die huidige toepassing van dié regte ondersoek word, is die effek van die noodtoestandregulasies in Su...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | English |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1989
|
| In: |
Koers
Year: 1989, Volume: 54, Issue: 4, Pages: 609-629 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Die onafhanklikheid van die regbank met betrekking tot die toepassing van die fundamentele prosessuele menseregte in Suid -Afrika vorm die onderwerp van hierdie oorsigartikel. Die raamwerk waarteen die huidige toepassing van dié regte ondersoek word, is die effek van die noodtoestandregulasies in Suid -Afrika sedert 1985 op die voortbestaan van dié regte met besondere verw ysin g na die rol van die howe in die verband. Hierdie toedrag van sake word gekontrasteer met die voorgestelde menseregteakte van die Suid -Afrikaanse Regskommissie, die IC L S (LWO) Declaration on Human Rights en die VN se Ontwerp Universele Deklarasie van die Onafhanklikheid van die Regbank. Die basiese internasionaal-erkende prosessuele menseregte word vervolgens kortliks bespreek. Na 'n uiteensetting van die Suid-Afrikaanse howe se interpretasie van die noodtoestandmaatreëls, word 'n aantal voorstelle vir die opname en implementering van die beginsels onderliggend aan die algemeen-aanvaarde prosessuele menseregte en die hierbovermelde dokumente gemaak. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v54i4.861 |