Between reform and transformation: Shalom for South Africa?1

Tussen hervorming en transformasie: Shalom vir Suid – Afrika? In hierdie artikel word uitgegaan van die standpunt dat daar in Suid -Afrika feitelik konsensus bestaan oor die noodsaak vir ingrypende sosio-politieke verandering, maar dat menings oor hoe en in watter rigting sodanige veranderin g moet...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Plessis, Lourens M. du (Author)
Format: Electronic Article
Language:English
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1989
In: Koers
Year: 1989, Volume: 54, Issue: 4, Pages: 530-549
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Tussen hervorming en transformasie: Shalom vir Suid – Afrika? In hierdie artikel word uitgegaan van die standpunt dat daar in Suid -Afrika feitelik konsensus bestaan oor die noodsaak vir ingrypende sosio-politieke verandering, maar dat menings oor hoe en in watter rigting sodanige veranderin g moet plaasvind, wyd uiteenloop. Daar word twee basiese benaderings ten opsigte van verandering onderskei, naamlik 'n reformistiese en 'n transform istiese benadering. Binne die reformistiese kategorie word weer 'n reaksionêre en 'n pragmatiese groepering onderskei en binne die transformistiese kategorie 'n pragmatiese en revolusionêre groepering. Veranderingstrategieë wat tot die bogemelde groepe se beskikking is, word ondersoek. Klem word veral op drie moontlike strategieë gelé: politieke mobilisering, geweld en isolasie. Ten slotte word oorweeg of Christene in Suid-Afrika 'n bydrae tot politieke verandering kan lewer. Daar word tot die gevolgtrekking gekom dat dit wel moontlik is, maar dat skouspelagtige resultate nie verwag moet word nie.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v54i4.857