"Volkekunde": Open system and closed minds? - some critical remarks on criticism

Volk ekunde: ope sisteme en geslote denke? Enkele kritiese opmerki gs oor kritiek. Die skrywer gee in die artikel aandag aan kritiek wat oor die teorie en beoefening van Volkekunde uitgespreek word. Deur middel van 'n kort vergelykende opsomming van die teoretiese uitgangspunte van die sogenaam...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Booyens, J. H. (Author)
Format: Electronic Article
Language:English
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1989
In: Koers
Year: 1989, Volume: 54, Issue: 4, Pages: 432-453
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Volk ekunde: ope sisteme en geslote denke? Enkele kritiese opmerki gs oor kritiek. Die skrywer gee in die artikel aandag aan kritiek wat oor die teorie en beoefening van Volkekunde uitgespreek word. Deur middel van 'n kort vergelykende opsomming van die teoretiese uitgangspunte van die sogenaamde vaders van etnosteorie, word daarop gewys dat daar nie sonder meer sprake van teoretiese en metafisiese uniformiteit in die dissipline is nie. Die mening word ook uitgespreek dat alhoewel daar nie genoeg aandag aan strukturele verhoudings in die verklarin g van kulturele behoud en verandering gegee word nie, dit nie noodwendig beteken dat 'n sogenaamde paradigmatiese revolusie in Volkekunde vereis word nie.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v54i4.853