Die regsposisie van die gemolesteerde kind 1
Hoe reik die reg uit na die seksueel gemolesteerde kind? As na die reg in wye verband gekyk word, sou dit alie wetgewing en alle gemeneregsbeginsels en alle regsprosedures insluit waardeur die Staat poog om molestering te voorkom en die gemolesteerde kind in beskerming te neem. Dit le baie wyd en so...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1991
|
| In: |
Koers
Year: 1991, Volume: 56, Issue: 1, Pages: 5-18 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Hoe reik die reg uit na die seksueel gemolesteerde kind? As na die reg in wye verband gekyk word, sou dit alie wetgewing en alle gemeneregsbeginsels en alle regsprosedures insluit waardeur die Staat poog om molestering te voorkom en die gemolesteerde kind in beskerming te neem. Dit le baie wyd en sou byvoorbeeld die maatreels insluit van die Kindenvet 33 van 1960; die Wet op Egskeiding 70 van 1979; die Wet op Kindersorg 74 van 1983; die Wet op die Status van Kinders 82 van 1987 en die Wet op Bemiddeling in Sekere Egskeidingsaangeleenthede 24 van 1987. Eersdaags sal dit moontlik ook ’n Manifes vir die Regte van Kinders insluit wat vermoedelik geskoei sal wees op die W O se Konvensie vir die Regte van die Kind (1989) w a arv an die RSA tan s nog nie ’n ondertekenaar is nie. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v56i1.729 |