Prof. dr. H.G. Stoker (4 April 1899 - 16 Mei 1993)

Toe op 4 April 1899 te Johannesburg vir Pieter Stoker en Leentje Nienhuis 'n seun gebore is, sou niemand van die familie kon vennoed dat een van die oorspronklikste wysgere van die twintigste eeu in die wieg lê nie. Tot standerd 8 was Hendrik Gerhardus 'n leerling aan die Duitse skool in J...

Description complète

Enregistré dans:  
Détails bibliographiques
Auteur principal: Merwe, Nicolaas T. van der 1932-2004 (Auteur)
Type de support: Électronique Article
Langue:Langue indéterminée
Vérifier la disponibilité: HBZ Gateway
Journals Online & Print:
En cours de chargement...
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Publié: 1993
Dans: Koers
Année: 1993, Volume: 58, Numéro: 3, Pages: 267-272
Accès en ligne: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Résumé:Toe op 4 April 1899 te Johannesburg vir Pieter Stoker en Leentje Nienhuis 'n seun gebore is, sou niemand van die familie kon vennoed dat een van die oorspronklikste wysgere van die twintigste eeu in die wieg lê nie. Tot standerd 8 was Hendrik Gerhardus 'n leerling aan die Duitse skool in Johannesburg en daama aan die Potchefstroomse Gimnasium, waar hy in 1916 (eerste klas) matrikuleer. Begaafde onderwysers aan albei instellings het onmiskenbare vormende invloed op sy persoonlikheid gehad, soos 00k sy dosente aan die Literariese Departement van die Teologiese Skool op Potchefstroom, waar hy in 1917 die sogenaamde ‘Intermediate’ en in 1919 die B.A. graad aan die PUK. vir CHO met Sielkunde, Logika, Hollands, Engels, Latyn en Grieks as vakke in die finale eksamen verwerf. Twee jaar later word die M.A. graad in filosofie met onderskeiding deur UN1SA aan horn toegeken. Die jong student was bevoorreg dat onder andere dr. J.D. du Toit (Totius) wat die wysgerige klimaat in Nederland uit eie ervaring geken het, oorreed kon word oin 'n bepaalde aandeel aan sy vonning in die filosofie te neem. Op aandrang van sy vader verwerf hy ook die destydse O.I onderwysdiploma sodat, al is daar nie 'n olywepers soos vir Thales in 011 Griekeland in vooruitsig nie, daar darem vir 'n toekomstige filosoof 'n venster op brood en botter geopen mag wees!
ISSN:2304-8557
Contient:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v58i3.697