H.G. Stoker as mentor

Woordeboeke omskryf mentor as ’n ervare en vertroude raadgewer, gids en leidsman, soos die vriend van Ulysses uit die Antieke verhaleskat. Die etimologie kan ons moontlik ook nog ’n skakel met denke bied. Die kemvraag is dus hoe H.G. Stoker as hoogsgeskoolde akademikus in sy beroep leiding gegee het...

Descrizione completa

Salvato in:  
Dettagli Bibliografici
Autore principale: Merwe, Nicolaas T. van der 1932-2004 (Autore)
Tipo di documento: Elettronico Articolo
Lingua:Lingua non determinata
Verificare la disponibilità: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Pubblicazione: 1994
In: Koers
Anno: 1994, Volume: 59, Fascicolo: 3/4, Pagine: 363-376
Accesso online: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Descrizione
Riepilogo:Woordeboeke omskryf mentor as ’n ervare en vertroude raadgewer, gids en leidsman, soos die vriend van Ulysses uit die Antieke verhaleskat. Die etimologie kan ons moontlik ook nog ’n skakel met denke bied. Die kemvraag is dus hoe H.G. Stoker as hoogsgeskoolde akademikus in sy beroep leiding gegee het, watter soort raad en waarskuwinge hy as kundige dosent aan sy studente gebied het, watter koers hy as ervare gids aangedui het - én hoe hy denkend uitvindinge gestimuleer het.
ISSN:2304-8557
Comprende:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v59i3/4.675