Die industrialisering van mimese: In gesprek met die denke van René Girard en Bernard Stiegler oor outomatisering
Afdeling: Geesteswetenskappe, In hierdie artikel word outomatisering as vername aspek van kunsmatige intelligensie ontleed aan die hand van die denke van Bernard Stiegler en René Girard, met spesifieke aandag aan Stiegler se boek Die outomatiese samelewing 1 (2015)., ’n Eerste uitgangspunt van die a...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Afrikaans |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
2022
|
| In: |
'N joernaal vir die geesteswetenskappe
Year: 2022, Volume: 19, Issue: 1, Pages: 138-161 |
| Standardized Subjects / Keyword chains: | B
Girard, René 1923-2015
|
| Further subjects: | B
Apokalips
B Apocalypse B Automatisation B Mimesis B René Girard B Bernard Stiegler B Mimese B Outomatisering B Johannes Hoff |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) |
MARC
| LEADER | 00000caa a22000002c 4500 | ||
|---|---|---|---|
| 001 | 1935364553 | ||
| 003 | DE-627 | ||
| 005 | 20251203194330.0 | ||
| 007 | cr uuu---uuuuu | ||
| 008 | 250905s2022 xx |||||o 00| ||afr c | ||
| 024 | 7 | |a 10.10520/ejc-litnet-v19-n1-a5 |2 doi | |
| 035 | |a (DE-627)1935364553 | ||
| 035 | |a (DE-599)KXP1935364553 | ||
| 040 | |a DE-627 |b ger |c DE-627 |e rda | ||
| 041 | |a afr | ||
| 084 | |a 1 |2 ssgn | ||
| 100 | 1 | |e VerfasserIn |0 (DE-588)1150874422 |0 (DE-627)1011133210 |0 (DE-576)309171946 |4 aut |a Rossouw, Johann | |
| 109 | |a Rossouw, Johann |a Rossouw, J. | ||
| 245 | 1 | 4 | |a Die industrialisering van mimese: In gesprek met die denke van René Girard en Bernard Stiegler oor outomatisering |
| 264 | 1 | |c 2022 | |
| 336 | |a Text |b txt |2 rdacontent | ||
| 337 | |a Computermedien |b c |2 rdamedia | ||
| 338 | |a Online-Ressource |b cr |2 rdacarrier | ||
| 520 | |a Afdeling: Geesteswetenskappe, In hierdie artikel word outomatisering as vername aspek van kunsmatige intelligensie ontleed aan die hand van die denke van Bernard Stiegler en René Girard, met spesifieke aandag aan Stiegler se boek Die outomatiese samelewing 1 (2015)., ’n Eerste uitgangspunt van die artikel is dat daar minstens vyf areas bestaan waarin Girard en Stiegler interessante ooreenkomste en verskille het, te wete die Katolisisme, menslike kulturele evolusie, die rol van begeerte in die samelewing en meer bepaald in die moderniteit, die sondebok, en ’n apokaliptiese toon in veral hulle latere werk., Nadat bogenoemde vyf areas inleidend en vergelykend bespreek is, word in die tweede afdeling ’n kort oorsig gegee van drie begrippe in Stiegler se denke wat nuttig is om sy ontleding van die outomatiese samelewing beter te begryp, asook om kennis te neem van hoe hy hierdie begrippe verder in Die outomatiese samelewing 1 ontwikkel. Hierdie drie begrippe is sy opvatting van industrialisering as die industrialisering van menslike bewussyn en geheue; die performatiwiteit anderkant alle bewussyn; en sy verbintenis tot die Frans-Duitse Verligtingsprojek., In die volgende afdeling word stilgestaan by ses begrippe wat ter sprake kom in Stiegler se ontleding van die outomatiese samelewing, en telkens word hierdie begrippe vanuit ’n Girardiaanse gesigspunt beoordeel, en word gepoog om die twee denkers in ’n heuristies vrugbare dialoog met betrekking tot die industrialisering van mimese as aspek van outomatisering te plaas. Hierdie ses begrippe is begeerte, mimese, algoritmiese regeermatigheid, groeiende dedifferensiasie, die offer, en die nuwe otium van die volk. In die proses ontleed ek wat ek industriële mimese noem., In die slotafdeling word vier gevolgtrekkende opmerkings aangebied, onderskeidelik rakende die oortuigendheid van Stiegler se ontleding van die outomatiese samelewing; my voorbehoude oor sy te beperkte omskrywing van die nuwe otium van die volk; die éintlike digitale skeidslyn as nie een van toegang nie, maar een van aandag (met verwysing na die Katolieke filosofiese teoloog Johannes Hoff); en my eie aansluiting by die apokaliptiese aard van ons tyd, dog met beklemtoning van die hoop wat daar tog nog in die aangesig van die apokalips is., | ||
| 601 | |a Bernard, G. W. | ||
| 650 | 4 | |a Apocalypse | |
| 650 | 4 | |a Apokalips | |
| 650 | 4 | |a Automatisation | |
| 650 | 4 | |a Bernard Stiegler | |
| 650 | 4 | |a Johannes Hoff | |
| 650 | 4 | |a Mimese | |
| 650 | 4 | |a Mimesis | |
| 650 | 4 | |a Outomatisering | |
| 650 | 4 | |a René Girard | |
| 689 | 0 | 0 | |d p |0 (DE-588)118539507 |0 (DE-627)079338933 |0 (DE-576)161119867 |2 gnd |a Girard, René |d 1923-2015 |
| 689 | 0 | |5 (DE-627) | |
| 773 | 0 | 8 | |i Enthalten in |t 'N joernaal vir die geesteswetenskappe |d [Stellenbosch] : LitNet Akademies, 2010 |g 19(2022), 1, Seite 138-161 |h Online-Ressource |w (DE-627)642431809 |w (DE-600)2585884-1 |w (DE-576)335275028 |x 1995-5928 |7 nnas |
| 773 | 1 | 8 | |g volume:19 |g year:2022 |g number:1 |g pages:138-161 |
| 856 | 4 | 0 | |u https://doi.org/10.10520/ejc-litnet-v19-n1-a5 |x Resolving-System |z kostenfrei |3 Volltext |
| 935 | |a GIRA | ||
| 951 | |a AR | ||
| ELC | |a 1 | ||
| LOK | |0 000 xxxxxcx a22 zn 4500 | ||
| LOK | |0 001 4768961037 | ||
| LOK | |0 003 DE-627 | ||
| LOK | |0 004 1935364553 | ||
| LOK | |0 005 20250905145851 | ||
| LOK | |0 008 250905||||||||||||||||ger||||||| | ||
| LOK | |0 040 |a DE-Tue135-1 |c DE-627 |d DE-Tue135-1 | ||
| LOK | |0 852 |a DE-Tue135-1 | ||
| LOK | |0 852 1 |m p |9 00 | ||
| LOK | |0 852 2 |b www |9 00 | ||
| LOK | |0 866 |x Bibliography 52 | ||
| LOK | |0 935 |a inzs | ||
| LOK | |0 938 |k p | ||
| OAS | |a 1 | ||
| ORI | |a TA-MARC-ixtheoa001.raw | ||
| STA | 0 | 0 | |a Mimesis |
| STB | 0 | 0 | |a Mimésis,Mimèsis,Mimèsis |
| STC | 0 | 0 | |a Mimesis |
| STD | 0 | 0 | |a Mimesis |
| STE | 0 | 0 | |a 模仿自然,摹拟,模仿 |
| STF | 0 | 0 | |a 模仿自然,摹擬,模仿 |
| STG | 0 | 0 | |a Mimese |
| STH | 0 | 0 | |a Мимесис |
| STI | 0 | 0 | |a Μίμηση |
| SYE | 0 | 0 | |a Nachahmung,Imitatio naturae |
| SYG | 0 | 0 | |a Girard, René Noël Théophile,1923-2015,Žurar, Rene,1923-2015 |