OPMERKINGE OOR GELOOF EN GELOOFUITSPRAKE

Enige poging om die geloofsgebeure as belewenis, as egter betekenisvolle ervaring beter te prober begryp, stuit vroeër of later voor die skynbaar eenvoudige vraag: wat is geloof? Op hierdie vraag sou vanuit verskillende perspektiewe uiteenlopende antwoorde gegee kon word. As voorlopige eerste antw...

Descrizione completa

Salvato in:  
Dettagli Bibliografici
Autore principale: Van Huyssteen, J. Wentzel 1942-2022 (Autore)
Tipo di documento: Elettronico Articolo
Lingua:Lingua afrikaans
Verificare la disponibilità: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Pubblicazione: 1981
In: Scriptura
Anno: 1981, Volume: 3, Pagine: 1-8
Altre parole chiave:B Geloof
B geloofuitsprake
Accesso online: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Descrizione
Riepilogo:Enige poging om die geloofsgebeure as belewenis, as egter betekenisvolle ervaring beter te prober begryp, stuit vroeër of later voor die skynbaar eenvoudige vraag: wat is geloof? Op hierdie vraag sou vanuit verskillende perspektiewe uiteenlopende antwoorde gegee kon word. As voorlopige eerste antwoord sou miskien gestel kon word: geloof, in algemene sin, is ‘n daad van spontane oorgawe, die belewenis van ‘n onvoorwaardelike vertroue. Hierdie oorgawe en vertroue kan selfs lei tot ‘n daad van selfprysgawe. In hierdie sin vind geloof as spontane gebeure opvallende parallelle in ander vorms van ekstatiese ervaringe.
ISSN:2305-445X
Comprende:Enthalten in: Scriptura
Persistent identifiers:DOI: 10.7833/3-0-1752