OPMERKINGE OOR GELOOF EN GELOOFUITSPRAKE

Enige poging om die geloofsgebeure as belewenis, as egter betekenisvolle ervaring beter te prober begryp, stuit vroeër of later voor die skynbaar eenvoudige vraag: wat is geloof? Op hierdie vraag sou vanuit verskillende perspektiewe uiteenlopende antwoorde gegee kon word. As voorlopige eerste antw...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Van Huyssteen, J. Wentzel 1942-2022 (Author)
Format: Electronic Article
Language:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1981
In: Scriptura
Year: 1981, Volume: 3, Pages: 1-8
Further subjects:B Geloof
B geloofuitsprake
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Enige poging om die geloofsgebeure as belewenis, as egter betekenisvolle ervaring beter te prober begryp, stuit vroeër of later voor die skynbaar eenvoudige vraag: wat is geloof? Op hierdie vraag sou vanuit verskillende perspektiewe uiteenlopende antwoorde gegee kon word. As voorlopige eerste antwoord sou miskien gestel kon word: geloof, in algemene sin, is ‘n daad van spontane oorgawe, die belewenis van ‘n onvoorwaardelike vertroue. Hierdie oorgawe en vertroue kan selfs lei tot ‘n daad van selfprysgawe. In hierdie sin vind geloof as spontane gebeure opvallende parallelle in ander vorms van ekstatiese ervaringe.
ISSN:2305-445X
Contains:Enthalten in: Scriptura
Persistent identifiers:DOI: 10.7833/3-0-1752