EKSEGETIESE KANTTEKENINGE BY JOHANNES 13

Die immergroen boodskap van die Nuwe Testament is geklee in sy eie taal (Grieks) en wêreldbeeld. En met ‘n eie 20ste-eeuse wêreldbeeld, taal en begrippe-apparaat moet ons nou probeer deurdring tot die verstaan van die bedoeling van die stuk Grieks voor ons. In hierdie geval die 38 verse van Johann...

Description complète

Enregistré dans:  
Détails bibliographiques
Auteur principal: Du Rand, Jan A. 1945- (Auteur)
Type de support: Électronique Article
Langue:Afrikaans
Vérifier la disponibilité: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Publié: 1980
Dans: Scriptura
Année: 1980, Volume: 1, Pages: 43-51
Sujets non-standardisés:B John 13
Accès en ligne: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Résumé:Die immergroen boodskap van die Nuwe Testament is geklee in sy eie taal (Grieks) en wêreldbeeld. En met ‘n eie 20ste-eeuse wêreldbeeld, taal en begrippe-apparaat moet ons nou probeer deurdring tot die verstaan van die bedoeling van die stuk Grieks voor ons. In hierdie geval die 38 verse van Johannes 13. Dit is en bly ‘n boeiende avontuur en geskied vanuit ‘n bepaalde metodologiese benadering waarin sekere metodes aangewend word.
ISSN:2305-445X
Contient:Enthalten in: Scriptura
Persistent identifiers:DOI: 10.7833/1-0-1741