EKSEGETIESE KANTTEKENINGE BY JOHANNES 13
Die immergroen boodskap van die Nuwe Testament is geklee in sy eie taal (Grieks) en wêreldbeeld. En met ‘n eie 20ste-eeuse wêreldbeeld, taal en begrippe-apparaat moet ons nou probeer deurdring tot die verstaan van die bedoeling van die stuk Grieks voor ons. In hierdie geval die 38 verse van Johann...
| Auteur principal: | |
|---|---|
| Type de support: | Électronique Article |
| Langue: | Afrikaans |
| Vérifier la disponibilité: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Publié: |
1980
|
| Dans: |
Scriptura
Année: 1980, Volume: 1, Pages: 43-51 |
| Sujets non-standardisés: | B
John 13
|
| Accès en ligne: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Résumé: | Die immergroen boodskap van die Nuwe Testament is geklee in sy eie taal (Grieks) en wêreldbeeld. En met ‘n eie 20ste-eeuse wêreldbeeld, taal en begrippe-apparaat moet ons nou probeer deurdring tot die verstaan van die bedoeling van die stuk Grieks voor ons. In hierdie geval die 38 verse van Johannes 13. Dit is en bly ‘n boeiende avontuur en geskied vanuit ‘n bepaalde metodologiese benadering waarin sekere metodes aangewend word. |
|---|---|
| ISSN: | 2305-445X |
| Contient: | Enthalten in: Scriptura
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.7833/1-0-1741 |