Die ontsluiting van die struktuur van 3 Johannes met die oog op verdere eksegese
Die geskrif 3 Johannes hoort tot die briefgenre. Dit is ‘n geleentheidsgeskrif, beoordeel volgens die kriteria van die tipiese antieke brief. Sy samestelling is volgens sy briefvorm. Wat die stylvorm en aanbieding betref, moet in die strukturering daarmee rekening gehou word dat 3 Johannes deur ...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Afrikaans |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1980
|
| In: |
Verbum et ecclesia
Year: 1980, Volume: 1, Issue: 1, Pages: 33-47 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Die geskrif 3 Johannes hoort tot die briefgenre. Dit is ‘n geleentheidsgeskrif, beoordeel volgens die kriteria van die tipiese antieke brief. Sy samestelling is volgens sy briefvorm. Wat die stylvorm en aanbieding betref, moet in die strukturering daarmee rekening gehou word dat 3 Johannes deur 'n individu ( ho presbuteros ) aan ’n individu ( Gajus ) geskryf is (vgl. vers 1). |
|---|---|
| ISSN: | 2074-7705 |
| Contains: | Enthalten in: Verbum et ecclesia
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/ve.v1i1.898 |