Teologie en belydenis

Aanleiding tot wat ek gaan sê, was ’n vraag wat ’n finale jaar student teen die einde van verlede jaar gevra het: "Voel julle nie gebonde in die beoefening van die teologie deur die belydenis nie, teenoor UNISA wat vry is?" Die vraag het geimpliseer dat ons nie vrymoedig ons oortuiging ka...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Botha, F. J. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1980
In: Verbum et ecclesia
Year: 1980, Volume: 1, Issue: 1, Pages: 28-32
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Aanleiding tot wat ek gaan sê, was ’n vraag wat ’n finale jaar student teen die einde van verlede jaar gevra het: "Voel julle nie gebonde in die beoefening van die teologie deur die belydenis nie, teenoor UNISA wat vry is?" Die vraag het geimpliseer dat ons nie vrymoedig ons oortuiging kan uitspreek nie, uit vrees dat ons met die belydenis in stryd sou kom. As die belydenis egter 'n mens se persoonlike oortuiging is, staan die saak natuurlik anders. Dan weet jy dat wat jy sê, nie net jou mening is nie, maar ook die van die kerk.
ISSN:2074-7705
Contains:Enthalten in: Verbum et ecclesia
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/ve.v1i1.897