Liefde en situasie-etiek

Ons bedoeling is nie om 'n omvattende uiteensetting te gee van of indringende kritiek te lewer op die situasie-etiek in die algemeen nie. Ons wil hier bloot net, inleidend en kursories, die plek van die liefde en die funksie van die liefdeseis in die situasie-etiek van naderby bekyk. Oor die no...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Heyns, Johan Adam 1928-1994 (Author)
Format: Electronic Article
Language:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1981
In: Verbum et ecclesia
Year: 1981, Volume: 2, Issue: 1, Pages: 15-29
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Ons bedoeling is nie om 'n omvattende uiteensetting te gee van of indringende kritiek te lewer op die situasie-etiek in die algemeen nie. Ons wil hier bloot net, inleidend en kursories, die plek van die liefde en die funksie van die liefdeseis in die situasie-etiek van naderby bekyk. Oor die noodsaaklikheid van so 'n onderneming hoef nie gedebatteer te word nie. Wie met die literatuur vertroud is, sal weet hoe aktueel tipiese argumente vanuit die situasie-etiek-denke tans is.
ISSN:2074-7705
Contains:Enthalten in: Verbum et ecclesia
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/ve.v2i1.1299