Die geboorte van 'n Nederduitse Gereformeerde Kerk in Botswana

In Mei 1877 het die sendingwerk van die Ned. Geref. Kerk in Botswana ’n aanvang geneem toe Pieter Brink hom op Mochudi gaan vestig het as pioniersendeling. Hy het onder toesig van die Kaapse Kerk se Sendingkommissie gaan werk onder die Bakgotla-volk. Hulle het onder leiding van hulle hoofman Khomany...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Crafford, D. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1981
In: Verbum et ecclesia
Year: 1981, Volume: 2, Issue: 2, Pages: 3-16
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:In Mei 1877 het die sendingwerk van die Ned. Geref. Kerk in Botswana ’n aanvang geneem toe Pieter Brink hom op Mochudi gaan vestig het as pioniersendeling. Hy het onder toesig van die Kaapse Kerk se Sendingkommissie gaan werk onder die Bakgotla-volk. Hulle het onder leiding van hulle hoofman Khomanyane uit die Saulspoort-gebied weggetrek en hulle in Botswana gaan vestig. Pieter Brink het hulle vanaf Saulspoort gevolg en die werk onder die Bakgotla-stam voortgesit. Na bietjie meer as 'n eeu, op 20 November 1979, is 'n afsonderlike "Dutch Reformed Church in Botswana" gekonstitueer. Hierdie jongste lid van die familie van Ned. Geref. Kerke in ons buurstaat Botswana het 'n interessante geskiedenis waarvan ons slegs enkele hoogtepunte wil uitlig.
ISSN:2074-7705
Contains:Enthalten in: Verbum et ecclesia
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/ve.v2i2.902