Rûah/gees in die Ou Testament
Die woord "rûah" kom byna 400 keer in die Ou Testament voor. In 'n groot aantal gevalle het dit niks met "gees" of "Gees" te doen nie en dikwels is dit moeilik om presies te bepaal wat met "Gees/gees" bedoel word. Hieruit blyk reeds dat die betekenis-aan...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Afrikaans |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1983
|
| In: |
Verbum et ecclesia
Year: 1983, Volume: 4, Issue: 2, Pages: 40-68 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Die woord "rûah" kom byna 400 keer in die Ou Testament voor. In 'n groot aantal gevalle het dit niks met "gees" of "Gees" te doen nie en dikwels is dit moeilik om presies te bepaal wat met "Gees/gees" bedoel word. Hieruit blyk reeds dat die betekenis-aanwending in verskillende kategorieë verdeel kan word. |
|---|---|
| ISSN: | 2074-7705 |
| Contains: | Enthalten in: Verbum et ecclesia
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/ve.v4i2.917 |