Die pendulum swaai terug - enkele opmerkinge oor metodes van skrifinterpretasie

Vir iemand wat hom besig hou met die studie van die Teologie, moet dit duidelik wees dat ook in die teologiese wetenskap dikwels sprake is van aksie en reaksie, van een uiterste wat aanleiding gee tot ’n ander uiterste. Selfs in die prediking is dit natuurlik waar dat dit by geleentheid nodig kan we...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Combrink, H. J. B. 1940- (Author)
Format: Electronic Article
Language:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1983
In: Verbum et ecclesia
Year: 1983, Volume: 4, Issue: 2, Pages: 3-15
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Vir iemand wat hom besig hou met die studie van die Teologie, moet dit duidelik wees dat ook in die teologiese wetenskap dikwels sprake is van aksie en reaksie, van een uiterste wat aanleiding gee tot ’n ander uiterste. Selfs in die prediking is dit natuurlik waar dat dit by geleentheid nodig kan wees om een faset van dit wat God deur sy Woord vir ons te se het so sterk te beklemtoon dat mens gevaar loop om byna eensydig te word. Maar omdat die volle raad van God aan die gemeente bedien moet word, sal die ander fasette tog ook weer by geleentheid in die prediking aan die orde moet kom.
ISSN:2074-7705
Contains:Enthalten in: Verbum et ecclesia
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/ve.v4i2.914