Die funksionering van sending, evangelisering, missionêre diakonaat, gemeentebou en interkerklike hulpverlening binne die familie van Nederduitse Gereformeerde Kerke

Dit is reeds 'n oorbekende feit dat die veranderde sendingsituasie meebring dat die familie van Ned Geref Kerke gesamentlik moet werk aan die oorblywende sendinguitdagings in die RSA, Afrika en die wêreld. In die RSA is dit vanselfsprekend omdat gemeentegrense in meeste gevalle oorvleuel. In A...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Crafford, D. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1984
In: Verbum et ecclesia
Year: 1984, Volume: 5, Issue: 2, Pages: 33-42
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Dit is reeds 'n oorbekende feit dat die veranderde sendingsituasie meebring dat die familie van Ned Geref Kerke gesamentlik moet werk aan die oorblywende sendinguitdagings in die RSA, Afrika en die wêreld. In die RSA is dit vanselfsprekend omdat gemeentegrense in meeste gevalle oorvleuel. In Afrika is dit verkieslik omdat evangeliseringswerk die vrugbaarste deur swart kerke gekanaliseer kan word. In die wêreld is dit wenslik om saam te werk omdat die taak daar so oorweldigend groot is.
ISSN:2074-7705
Contains:Enthalten in: Verbum et ecclesia
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/ve.v5i2.921