1885 — 1892 'n abortiewe kerkvereniging
Die kerklike diversiteit wat op Transvaalse bodem gedurende die vyftigerjare van die vorige eeu ontstaan het, was gelukkig nie 'n aangeleentheid waarby die partye in gedrang berus het nie. Goeie voornemens en daadwerklike pogings t.o.v. verseoening was opvallend aanwesig. Selfs van owerheidswe...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Afrikaans |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1985
|
| In: |
Verbum et ecclesia
Year: 1985, Volume: 6, Issue: 1, Pages: 63-69 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Die kerklike diversiteit wat op Transvaalse bodem gedurende die vyftigerjare van die vorige eeu ontstaan het, was gelukkig nie 'n aangeleentheid waarby die partye in gedrang berus het nie. Goeie voornemens en daadwerklike pogings t.o.v. verseoening was opvallend aanwesig. Selfs van owerheidsweë was daar inisiatief om die kerklike verskeurende Transvalers te versoen — byvoorbeeld reeds op 12 Februarie 1859 (slegs twee dae na die stigting van die Gereformeerde Kerk) het die regering verteenwoordigers van die kerke t.o.v. versoenende samesprekings uitgenooi. Hierdie en allerlei pogings rondom 1865 het egter misluk. |
|---|---|
| ISSN: | 2074-7705 |
| Contains: | Enthalten in: Verbum et ecclesia
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/ve.v6i1.929 |