Die outeurskapvraagstuk van die Johannesevangelie met die oog op interpretasie of resepsie

Die pendulum in hedendaagse hermeneutiek, soos in die moderne literatuurwetenskap, het vanaf die outeur geswaai na die teks en vanaf die teks na die leser. Dit het egter nie by laasgenoemde punt absoluut tot stilstand gekom nie. Die pendulum beweeg teenswoordig binne die totale spektrum outeur-teks...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Aarde, Andries van 1951- (Author)
Format: Electronic Article
Language:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1985
In: Verbum et ecclesia
Year: 1985, Volume: 6, Issue: 1, Pages: 45-62
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die pendulum in hedendaagse hermeneutiek, soos in die moderne literatuurwetenskap, het vanaf die outeur geswaai na die teks en vanaf die teks na die leser. Dit het egter nie by laasgenoemde punt absoluut tot stilstand gekom nie. Die pendulum beweeg teenswoordig binne die totale spektrum outeur-teks-leser, terwyl laasgenoemde baie aandag kry in 'n benadering wat soms bekend staan as leser-responskritiek of resepsie-estetika en ander kere "speechact"-teorie.
ISSN:2074-7705
Contains:Enthalten in: Verbum et ecclesia
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/ve.v6i1.928