Die verband tussen kuns en kerk
Die verband tussen kerk en kuns strek oor baie eeue en is steeds van aktuele belang. Vanweë die noue verband wat tussen godsdienstige en die estetiese ervaring bestaan, is dit aanvaarbaar dat die kerk van tyd tot tyd standpunt sal inneem oor die aard en funksie van die kunste, en eweneens aanvaarb...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Afrikaans |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1986
|
| In: |
Verbum et ecclesia
Year: 1986, Volume: 7, Issue: 1, Pages: 83-92 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Die verband tussen kerk en kuns strek oor baie eeue en is steeds van aktuele belang. Vanweë die noue verband wat tussen godsdienstige en die estetiese ervaring bestaan, is dit aanvaarbaar dat die kerk van tyd tot tyd standpunt sal inneem oor die aard en funksie van die kunste, en eweneens aanvaarbaar dat die kunste soms rigtings sal inslaan wat skynbaar in stryd is met die strewes en standpunte van die Christelike kerk. |
|---|---|
| ISSN: | 2074-7705 |
| Contains: | Enthalten in: Verbum et ecclesia
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/ve.v7i1.948 |