Teologie en ekologie
Ekologie is tradisioneel 'n onderdeel van die biologie wat handel oor die verhouding van lewende organismes en hulle omgewing en die daaruit voortvloeiende lewenspatrone. Eintlik behoort alle "-logie-" woorde op die wetenskap wat 'n bepaalde saak bestudeer, te slaan, maar soos m...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Afrikaans |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1986
|
| In: |
Verbum et ecclesia
Year: 1986, Volume: 7, Issue: 1, Pages: 24-38 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Ekologie is tradisioneel 'n onderdeel van die biologie wat handel oor die verhouding van lewende organismes en hulle omgewing en die daaruit voortvloeiende lewenspatrone. Eintlik behoort alle "-logie-" woorde op die wetenskap wat 'n bepaalde saak bestudeer, te slaan, maar soos met 'n paar ander woorde beteken ekologie ook die objek, die saak self wat bestudeer word. So word dikwels gesê: As dit of dat gedoen word, sal ons die ekologie versteur. |
|---|---|
| ISSN: | 2074-7705 |
| Contains: | Enthalten in: Verbum et ecclesia
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/ve.v7i1.943 |