G.M. Pellissier oor die prediking
In 'n sekere sin kan professor Pellissier die vader van die teologiese fakulteit van die Ned. Geref. Kerk aan die Universiteit van Pretoria genoem word. George Murray Pellissier was naamlik die eerste en vir vier jaar lank die enigste professor van die Ned. Geref. Kerk in die teologiese fakul...
| Главный автор: | |
|---|---|
| Формат: | Электронный ресурс Статья |
| Язык: | Африкаанс |
| Проверить наличие: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Опубликовано: |
1986
|
| В: |
Verbum et ecclesia
Год: 1986, Том: 7, Выпуск: 2, Страницы: 212-218 |
| Online-ссылка: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Итог: | In 'n sekere sin kan professor Pellissier die vader van die teologiese fakulteit van die Ned. Geref. Kerk aan die Universiteit van Pretoria genoem word. George Murray Pellissier was naamlik die eerste en vir vier jaar lank die enigste professor van die Ned. Geref. Kerk in die teologiese fakulteit aan die Universiteit van Pretoria. In 1934 — tans al meer as 'n halwe eeu gelede — is hy aangestel as professor in die teologiese fakulteit. |
|---|---|
| ISSN: | 2074-7705 |
| Второстепенные работы: | Enthalten in: Verbum et ecclesia
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/ve.v7i2.957 |