Hoe direk lei die Gees? 'n Dogmatiese en eksegetiese ondersoek rondom Romeine 8:14

In Rom. 8:14 en Gal. 5:18 sê Paulus dat die Gees die gelowige t.o.v. sy praktiese lewe lei. Hy verduidelik nie eksplisiet hoe die gelowige dié leiding ontvang nie. Daar is aspekte van die saak waaroor daar onder ons nie onsekerheid bestaan of hoef te bestaan nie. Dit is duidelik dat die basiese midd...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Nicol, W. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1986
In: Verbum et ecclesia
Year: 1986, Volume: 7, Issue: 2, Pages: 173-197
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:In Rom. 8:14 en Gal. 5:18 sê Paulus dat die Gees die gelowige t.o.v. sy praktiese lewe lei. Hy verduidelik nie eksplisiet hoe die gelowige dié leiding ontvang nie. Daar is aspekte van die saak waaroor daar onder ons nie onsekerheid bestaan of hoef te bestaan nie. Dit is duidelik dat die basiese middel waardeur die Gees lei die Woord is, d.w.s. die boodskap van die koninkryk.
ISSN:2074-7705
Contains:Enthalten in: Verbum et ecclesia
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/ve.v7i2.955