Die Islam as uitdaging in kerklike en staatkundige perspektief

Die geskiedenis van kontak tussen Moslems en Christene is 'n tragiese geskiedenis van gebrekkige kommunikasie. Die meeste van ons weet so min van die Islam dat daar gewoonlik daarna as Mohammedanisme en na Moslems as Mohammedane verwys word. As u ooit so ver gekom het om die Koran in vertaling...

Descrizione completa

Salvato in:  
Dettagli Bibliografici
Autore principale: Naude, J. A. (Autore)
Tipo di documento: Elettronico Articolo
Lingua:Lingua afrikaans
Verificare la disponibilità: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Pubblicazione: 1986
In: Verbum et ecclesia
Anno: 1986, Volume: 7, Fascicolo: 2, Pagine: 158-172
Accesso online: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Descrizione
Riepilogo:Die geskiedenis van kontak tussen Moslems en Christene is 'n tragiese geskiedenis van gebrekkige kommunikasie. Die meeste van ons weet so min van die Islam dat daar gewoonlik daarna as Mohammedanisme en na Moslems as Mohammedane verwys word. As u ooit so ver gekom het om die Koran in vertaling te lees, het u dit seker betreklik vervelige leesstof gevind. Die Oosterse kleredrag, die lang rokke van die mans en die vormlose rokke van die vroue waaronder langbroeke uitsteek, vind ons eienaardig.
ISSN:2074-7705
Comprende:Enthalten in: Verbum et ecclesia
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/ve.v7i2.954