Die prinsipiële plek van oudiovisuele middele in die erediens
Tot 70% van wat ons sê, sê ons sonder woorde! Ons gebare, houding, gesigsuitdrukking, kleredrag, stemtoon, selfvertroue of gebrek daaraan, oogbeweging — die duur van 'n kyk, die posisie van die oë (m.a.w. loer ek, of gluur ek, of kyk ek met deernis), ensovoorts, dra alles betekenis oor en sê g...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Afrikaans |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1986
|
| In: |
Verbum et ecclesia
Year: 1986, Volume: 7, Issue: 2, Pages: 150-157 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Tot 70% van wat ons sê, sê ons sonder woorde! Ons gebare, houding, gesigsuitdrukking, kleredrag, stemtoon, selfvertroue of gebrek daaraan, oogbeweging — die duur van 'n kyk, die posisie van die oë (m.a.w. loer ek, of gluur ek, of kyk ek met deernis), ensovoorts, dra alles betekenis oor en sê geweldig baie. Wanneer daar gepreek word is dit nie slegs die inhoud wat van belang is nie. |
|---|---|
| ISSN: | 2074-7705 |
| Contains: | Enthalten in: Verbum et ecclesia
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/ve.v7i2.953 |