Teologiekroniek

Voor my le drie begrafnisbriewe. Vir die soveelste keer het ek dit al gelees en steeds is alles onwerklik. Het dit werklik gebeur? Hoe is dit moontlik dat drie belangrike Ou Testamentici binne 'n paar maande kan sterf? Wat gaan met die yak gebeur en hoe gaan die studente dit verwerk? Wat is die...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Roux, J. H. le (Author)
Format: Electronic Article
Language:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1998
In: Verbum et ecclesia
Year: 1998, Volume: 19, Issue: 2, Pages: 449-458
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Voor my le drie begrafnisbriewe. Vir die soveelste keer het ek dit al gelees en steeds is alles onwerklik. Het dit werklik gebeur? Hoe is dit moontlik dat drie belangrike Ou Testamentici binne 'n paar maande kan sterf? Wat gaan met die yak gebeur en hoe gaan die studente dit verwerk? Wat is die langtermynvooruitsigte vir die studie van die Ou Testament in Suid-Afrika? Op 'n wrede manier het ons geleer dat die sosio-politieke transformasie van universiteite nie die ergste is nie. Die dood is veel erger. Die verlaging van standaarde, kampusonrus, die afrikanisering van die wetenskap, skrale beroepsmoontlikhede vir jong akademici en die donker beroepstoekoms van gevestigde akademici word deur die skielike sterwe van drie kollegas verdwerg. Dit maak 'n mens magteloos en 'n gevoel van disorientasie oorweldig jou. Prediker is steeds reg: tussen gebore word en doodgaan word ons dag vir dag aan gebeure oorgelewer waaraan ons weinig kan doen. Ons lewe magteloos, want ons het nie oor die lewe, die dood en talle ander gebeurtenisse beheer nie. Hieronder volg 'n kort huldeblyk oor elkeen: eers kom Ferdinand Deist (9 Augustus 1944 tot 12 Julie 1997), dan Riempies Prinsloo (19 Augustus 1944 tot 5 Oktober 1997) en ten slotte Hannes Olivier (31 Januarie 1945 tot 25 Maart 1998) aan die beurt. Hiema volg iets oor intemetonderrig en 'n nuwe akademiese tydskrif.
ISSN:2074-7705
Contains:Enthalten in: Verbum et ecclesia
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/ve.v19i2.590