Opstanding
Julian Müller is voltydse dosent in Praktiese Teologie aan die Universiteit van Pretoria. Hy is bekend veral binne Nederduits Gereformeerde geledere. Die situasie waarbinne hierdie boek sy onstaan gehad het is belangrik vir die verstaan en begrip van die skrywe hiervan. Dit is die gevolg van Müller...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Review |
| Language: | Afrikaans |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
2006
|
| In: |
Verbum et ecclesia
Year: 2006, Volume: 27, Issue: 2, Pages: 772-774 |
| Further subjects: | B
Book review
|
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Julian Müller is voltydse dosent in Praktiese Teologie aan die Universiteit van Pretoria. Hy is bekend veral binne Nederduits Gereformeerde geledere. Die situasie waarbinne hierdie boek sy onstaan gehad het is belangrik vir die verstaan en begrip van die skrywe hiervan. Dit is die gevolg van Müller se deelname aan ‘n Oop-gesprek -program wat gedurende 2005 op RSG uitgesaai is waar hy gekonfronteer is met die vraag: Glo jy in die histories-fisiese opstanding van Christus? Sy reaksie hierop het mense vrae laat vra oor Müller se beskouing oor die opstanding (bl 7-11). In hierdie boek verantwoord hy hom pragmaties oor hierdie onderwerp. |
|---|---|
| ISSN: | 2074-7705 |
| Contains: | Enthalten in: Verbum et ecclesia
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/ve.v27i2.359 |