Sinsoekers: tussen twyfel en troos
In hierdie diep persoonlike boek maak bekende Cilliers temas — insluitend die skep van sin, prediking, moderne kuns, kleur, Stellenbosse wyne, en die Karoo — op ’n verrassend nuwe wyse hulle verskyning. Hulle word verbind met intens gelukkige en uiters hartseer outobiografiese momente, en word as ni...
| 1. VerfasserIn: | |
|---|---|
| Medienart: | Elektronisch Buch |
| Sprache: | Afrikaans |
| Verfügbarkeit prüfen: | HBZ Gateway |
| WorldCat: | WorldCat |
| Fernleihe: | Fernleihe für die Fachinformationsdienste |
| Veröffentlicht: |
Johannesburg
UJ Press
2023
|
| In: | Jahr: 2023 |
| Rezensionen: | [Rezension von: Cilliers, Johan, 1954-, Sinsoekers : tussen twyfel en troos] (2024) (Laubscher, Martin, 1978 -)
|
| weitere Schlagwörter: | B
sin, troos, verlange, vervulling, vertroosting, sin-skepping
B Personal Christian testimony & popular inspirational works |
| Online-Zugang: |
Volltext (kostenfrei) |
| Rechteinformation: | CC BY-NC 4.0 |
| Parallele Ausgabe: | Nicht-Elektronisch
|
| Zusammenfassung: | In hierdie diep persoonlike boek maak bekende Cilliers temas — insluitend die skep van sin, prediking, moderne kuns, kleur, Stellenbosse wyne, en die Karoo — op ’n verrassend nuwe wyse hulle verskyning. Hulle word verbind met intens gelukkige en uiters hartseer outobiografiese momente, en word as niks meer as fragmente aangebied nie. Terwyl mens egter die boek lees, begin die fragmente as ’n geheel met mekaar kommunikeer, en skep só al spelende ’n verrassende, eksistensiële teologie. ’n Teologie wat aanhaak by jou eie eksistensie as leser. Neem, lees, en geniet hierdie smaakvolle boek. Marcel Barnard: Professor in Praktiese Teologie aan die Protestantse Teologiese Universiteit, Amsterdam, en Buitengewone Professor aan die Universiteit Stellenbosch |
|---|---|
| Physische Details: | 1 Online-Ressource (220 p.) |
| ISBN: | 978-1-7764827-7-1 978-1-7764827-6-4 978-1-7764827-8-8 978-1-7764827-9-5 |
| Zugangseinschränkungen: | Open Access |
| Persistent identifiers: | HDL: 20.500.12854/132304 |