Sinsoekers: tussen twyfel en troos
In hierdie diep persoonlike boek maak bekende Cilliers temas — insluitend die skep van sin, prediking, moderne kuns, kleur, Stellenbosse wyne, en die Karoo — op ’n verrassend nuwe wyse hulle verskyning. Hulle word verbind met intens gelukkige en uiters hartseer outobiografiese momente, en word as ni...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Book |
| Language: | Afrikaans |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| WorldCat: | WorldCat |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
Johannesburg
UJ Press
2023
|
| In: | Year: 2023 |
| Reviews: | [Rezension von: Cilliers, Johan, 1954-, Sinsoekers : tussen twyfel en troos] (2024) (Laubscher, Martin, 1978 -)
|
| Further subjects: | B
sin, troos, verlange, vervulling, vertroosting, sin-skepping
B Personal Christian testimony & popular inspirational works |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) |
| Rights Information: | CC BY-NC 4.0 |
| Parallel Edition: | Non-electronic
|
| Summary: | In hierdie diep persoonlike boek maak bekende Cilliers temas — insluitend die skep van sin, prediking, moderne kuns, kleur, Stellenbosse wyne, en die Karoo — op ’n verrassend nuwe wyse hulle verskyning. Hulle word verbind met intens gelukkige en uiters hartseer outobiografiese momente, en word as niks meer as fragmente aangebied nie. Terwyl mens egter die boek lees, begin die fragmente as ’n geheel met mekaar kommunikeer, en skep só al spelende ’n verrassende, eksistensiële teologie. ’n Teologie wat aanhaak by jou eie eksistensie as leser. Neem, lees, en geniet hierdie smaakvolle boek. Marcel Barnard: Professor in Praktiese Teologie aan die Protestantse Teologiese Universiteit, Amsterdam, en Buitengewone Professor aan die Universiteit Stellenbosch |
|---|---|
| Physical Description: | 1 Online-Ressource (220 p.) |
| ISBN: | 978-1-7764827-7-1 978-1-7764827-6-4 978-1-7764827-8-8 978-1-7764827-9-5 |
| Access: | Open Access |
| Persistent identifiers: | HDL: 20.500.12854/132304 |